Rijswijk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ryswyk, Suid-Holland)
Spring na: navigasie, soek
Rijswijk
Jaagpad in Rijswijk
Jaagpad in Rijswijk
Vlag van Rijswijk
Vlag
Wapen van Rijswijk
Wapen
Ligging van Rijswijk-munisipaliteit in Suid-Holland
Ligging van Rijswijk-munisipaliteit in Suid-Holland
Koördinate: 52°02′00″N 4°19′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
Regering
 - Burgemeester Ineke van der Wel-Markerink (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 14,48 km²  (5,6 vk m)
 - Land 14,05 km² (5,4 vk m)
 - Water 0,43 km² (0,2 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 47 024
 - Digtheid 3 347/km² (8 668,7/myl2)
Poskode 2280-2289
Skakelkode(s) 015, 070
Webwerf: www.rijswijk.nl

Rijswijk is 'n voorstad van Den Haag ('s-Gravenhage) in die provinsie Suid-Holland (Nederland).

Met die Vredesooreenkoms van Rijswijk in 1697 eindig die Negejarige Oorlog, wat in 1688 deur die Franse koning Lodewyk XIV begin is.

Lodewyk XIV staan die Réunions ("Herenigings"; Duitse en Nederlandse gebiede wat deur Frankryk beset is) weer af, behalwe vir die gewes Elsas met Straatsburg teen die linker Rynoewer, en erken Willem van Oranje as koning van Engeland.