SABC2

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

SABC2 is 'n Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie-televisiekanaal wat programme in Engels, Afrikaans, drie Sesotho-tale, Tshivenda en Xitsonga uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaanse inhoud op die kanaal het sommige sprekers van die taal ongelukkig gemaak, alhoewel die kanaal steeds 'n aansienlike hoeveelheid Afrikaanstalige programme, insluitende 'n daaglikse nuusbulletin saans om 19:00 op weeksdae en om 18:00 op naweke, uitsaai.

Programme[wysig]

Buiteskakel[wysig]