SC Fürstenfeldbruck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SC Fürstenfeldbruck
Fürstenfeldbruck.png
Volledige naam Sportclub Fürstenfeldbruck
von 1919 e.V.
Bynaam
Stigtingsdatum 1919
Tuisveld Stadion an der Klosterstraße,
Fürstenfeldbruck
Kapasiteit 5 000
Kompetisie Oberliga Beiere

SC Fürstenfeldbruck is ‘n sportklub uit Fürstenfeldbruck in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

Die klub is in Augustus 1919 gestig en het ook afdelings vir pluimbal en tafeltennis. Fürstenfeldbruck se beste prestasie was om in die 1970’s in die Amateurliga Beiere te speel, destyds die derde hoogste vlak.

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 1992-93 (V) Bezirksoberliga 1ste
  • 1993-94 (V) Landesliga Suid 10de
  • 1994-95 (V) Landesliga Suid
  • 1995-96 (V) Landesliga Suid 8ste
  • 1996-97 (V) Landesliga Suid 12de
  • 1997-98 (V) Landesliga Suid 9de
  • 1998-99 (V) Landesliga Suid 11de
  • 1999-00 (V) Landesliga Suid 10de
  • 2000-01 (V) Landesliga Suid 8ste
  • 2001-02 (V) Landesliga Suid 1ste
  • 2002-03 (IV) Oberliga Beiere 5de
  • 2003-04 (IV) Oberliga Beiere 4de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 5de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 8ste
  • 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 17de
  • 2007-08 (V) Landesliga Suid

Eksterne skakels[wysig]


Oberliga Beiere 2006/07-seisoen

1. FC Bad Kötzting - 1.FC Neurenberg II - SpVgg Weiden - 1. SC Feucht - SpVgg Bayreuth - FC Ismaning - FC Memmingen - SSV Jahn Regensburg - SC Fürstenfeldbruck - SV Heimstetten - SpVgg Greuther Fürth II - SpVgg Unterhaching II - TSV Aindling - TSV Großbardorf - VfL Frohnlach - SV Wacker Burghausen II - Würzburger FV - SpVgg Beiere Hof - 1. FC Eintracht Bamberg