SGV Freiberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
SGV Freiberg
Freiberg.png
Volledige naam Sport- und Gesangsverein
Freiberg e.V.
Bynaam
Stigtingsdatum 26 Oktober 1973
Tuisveld Wasenstadion,
Freiberg am Neckar
Kapasiteit 4 000
Kompetisie Oberliga Baden-Württemberg

SGV Freiberg is ‘n sportklub uit Freiberg am Neckar in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub beskik ook oor afdelings vir trekklavier, basketbal, kung-fu, swem, toneel, gimnastiek en vlugbal.

Die klubgeskiedenis begin met die stigting van FC Spartania Heutingsheim op 28 Januarie 1913. In 1919 het die klub met SV Beihingen saamgesmelt om FV Beihingen-Heutingsheim te vorm. In 1920 het die samesmelting weer ontbind en het die klub weer as FC Spartania Heutingsheim gespeel. ‘n Jaar later is daar saamgesmelt met TV Heutingsheim en RFV Wanderlust Heutingsheim om SV Heutingsheim te vorm (RFV Wanderlust Heutingsheim het weer in 1926 weggebreek). In 1933 het ASV TV Heutingsheim by die klub aangesluit.

Na die Tweede Wêreldoorlog het die Geallieerdes die klub ontbind, maar die klub is laat in 1945 herstig as SGV Heutingsheim. In 1973 het die klub met TSV Beihingen saamgesmelt om die huidige klub te vorm.

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 1990-91 (V) Landesliga 1ste
  • 1991-92 (IV) Verbandsliga Württemberg 7de
  • 1992-93 (IV) Verbandsliga Württemberg 17de
  • 1993-94 (VI) Landesliga 1ste
  • 1994-95 (V) Verbandsliga Württemberg 11de
  • 1995-96 (V) Verbandsliga Württemberg 6de
  • 1996-97 (V) Verbandsliga Württemberg 9de
  • 1997-98 (V) Verbandsliga Württemberg 14de
  • 1998-99 (VI) Landesliga 1ste
  • 1999-00 (V) Verbandsliga Württemberg 9de
  • 2000-01 (V) Verbandsliga Württemberg 1ste
  • 2001-02 (IV) Oberliga Baden-Würt. 13de
  • 2002-03 (IV) Oberliga Baden-Würt. 11de
  • 2003-04 (IV) Oberliga Baden-Würt. 14de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Baden-Würt. 14de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Baden-Würt. 7de
  • 2006-07 (IV) Oberliga Baden-Würt.

Eksterne skakels[wysig]


Oberliga Baden-Württemberg 2007/08-seisoen

1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd| TSV Schwieberdingen| Bahlinger SC| FC 08 Villingen|
FC Astoria Walldorf| FC Nöttingen| Heidenheimer SB| SC Freiburg II| SG Sonnenhof Großaspach|
SGV Freiberg| SSV Ulm 1846| Stuttgarter Kickers II| SV Linx| VfL Kirchheim/Teck| TSG Hoffenheim II|
TSV Crailsheim| VfR Mannheim| SV Waldhof Mannheim