SMS Stettin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die SMS Stettin

Die SMS Stettin was 'n ligte kruiser van die Duitse Vloot tydens die Eerste Wêreldoorlog en was die susterskip van die SMS Nürnberg. Sy het 3,550 ton water verplaas en toegerus met tien 4.1-duim kanonne en twee 18-duim torpedobuise. Sy was aangedryf deur vier stoomturbines van 21,000 skeepsperdekrag en kon 25 knope behaal.

Bron[wysig]