Safed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Safed
צְפַת
صفد
Uitsig oor Safed
Uitsig oor Safed
Official logo of Safed
Wapen
Ligging van Safed op 'n kaart (Israel)
Safed
Safed
Koördinate: 32°57′57″N 35°29′54″O
Land Vlag van Israel Israel
Bevolking (2010)
 - Stad 30 100

Safed (Hebreeus: צְפַת‎‎, Arabies: صفد‎) is 'n stad in noordelike Israel met sowat 30 100 inwoners[1]. Die stad lê in die berge, ongeveer 900 meter bo seevlak. Die stad is in ongeveer 66 n.C. gestig en is saam met Jerusalem, Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede in Israel[2].

Verwysings[wysig]