Sakse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Freistaat Sachsen
Swobodny stat Sakska
Vrystaat Sakse
Landsvlag Landswapen
Flag of Saxony.svg Coat of arms of Saxony.svg
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits en Opper-Sorbies
Hoofstad: Dresden
Stigting: 3 Oktober 1990
Oppervlakte: 18 420,15 km² (10de)[1]
Bevolking: 4 046 000 (6de) (31 Desember 2013)[2]
Bevolkingsdigtheid: 220 inwoners / km² (8de)
Volkslied (Landeshymne): geen
Skuldlas per inwoner: 1 803 € (30 Junie 2014)
Totale skuldlas: 7,293 miljard € (30 Junie 2014)[3]
Werkloosheidsyfer: 8,1 % (November 2014)[4]
ISO 3166-2: DE-SN
Amptelike webwerf: www.sachsen.de
Politiek
Eerste minister: Stanislaw Tillich (CDU)
(sedert 28 Mei 2008)
Regerende partye: CDU en SPD
Setels in die parlement (Landtag)
(132 setels) (2009: 100 setels):
CDU 59 (2009: 58)
Die Linke 27 (29)
SPD 18 (14)
AfD 14 (0)
Bündnis 90/Grüne 8 (9)
Laaste verkiesing: 31 Augustus 2014
Volgende verkiesing: 2019
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4 (van 69)
Kaart
Locator map Saxony in Germany.svg

Die Vrystaat Sakse (Duits: Freistaat Sachsen, Opper-Sorbies: Swobodny Stata Sakska) is 'n deelstaat van die land Duitsland. Dresden is die hoofstad en Leipzig is met 531 582 inwoners die grootste stad van Sakse.

Geskiedenis van die Vrystaat Sakse[wysig]

Die eerste "Vrystaat Sakse" ontstaan in 1918, ná die Eerste Wêreldoorlog en die troonsafstand van die Keursaksiese koning. In 1945, ná die Tweede Wêreldoorlog, word in die Sowjetse sone van die besette Duitsland die "Land Sakse" uit die ou Vrystaat en gebiede van die Pruisiese provinsie Silesië wes van die Neisserivier gevorm.

Die Land Sakse is in 1952 ten gunste van drie kleiner distrikte van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) ontbind: Leipzig, Chemnitz (wat ná 'n naamswysiging Karl-Marx-Stadt genoem is) en Dresden. Met die ontbinding van die DDR in 1990 en die hereniging van die twee Duitse state is die Vrystaat Sakse as 'n deelstaat van Duitsland herstig.

Stede[wysig]

Stad Landgebiet Bevolking
31.12.2000
Bevolking
31.7.2005
Leipzig Leipzig (Stad) 493 208 499 199
Dresden Dresden (Stad) 477 807 489 700
Chemnitz Chemnitz (Stad) 259 246 247 460
Zwickau Zwickau 103 008 98 335
Plauen Vogtlandkreis 71 543 69 281
Görlitz Görlitz 61 599 57 884
Hoyerswerda Bautzen 50 203 43 302
Freiberg Mittelsachsen 45 428 43 434
Bautzen Bautzen 43 353 42 294
Pirna Sächsische Schweiz–Osterzgebirge 42 108 40 178
Freital Sächsische Schweiz–Osterzgebirge 40 129 39 141
Riesa Meißen 39 367 36 848
Radebeul Meißen 32 246 33 026
Meißen Meißen 29 398 28 532
Limbach-Oberfrohna Zwickau 27 552 26 970
Zittau Görlitz 27 454 25 638
Glauchau Zwickau 27 285 26 179
Delitzsch¹ Nordsachsen 26 331 27 945
Weißwasser/O.L. Görlitz 26 107 21 797
Werdau Zwickau 26 077 24 430
Annaberg-Buchholz Erzgebirgskreis 24 495 23 123
Coswig Meißen 24 035 22 365
Reichenbach im Vogtland Vogtlandkreis 23 469 22 164
Crimmitschau Zwickau 23 305 22 330
Markkleeberg Leipzig 23 157 23 718
Döbeln Mittelsachsen 23 128 21 356
Schwarzenberg/Erzgeb. Erzgebirgskreis 20 201 18 517
Auerbach/Vogtl.² Vogtlandkreis 20 042 21 246
Borna³ Leipzig 20 010 22 657

Administratiewe verdeling[wysig]

(Die area-afkortings word tussen hakies aangedui)

Die tien landelike distrikte van Sakse is:

  1. Bautzen (BZ)
  2. Erzgebirgskreis (ERZ)
  3. Görlitz (GR)
  4. Leipzig (L)
  5. Meißen (MEI)
  6. Mittelsachsen (FG)
  7. Nordsachsen (TDO)
  8. Sächsische Schweiz–Osterzgebirge (PIR)
  9. Vogtlandkreis (V)
  10. Zwickau (Z)
Landkreiskarte: Sachsen

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sakse (kategorie)


Deelstate van Duitsland Flag of Germany.svg

Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg | Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere | Flag of Berlin.svg Berlyn | Flag of Brandenburg.svg Brandenburg | Flag of Bremen.svg Bremen | Flag of Hamburg.svg Hamburg | Flag of Hesse.svg Hesse | Flag of Mecklenburg-Western Pomerania (state).svg Mecklenburg-Voorpommere | Flag of Lower Saxony.svg Nedersakse | Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale | Flag of Rhineland-Palatinate.svg Rynland-Palts | Flag of Saarland.svg Saarland | Flag of Saxony.svg Sakse | Flag of Saxony-Anhalt.svg Sakse-Anhalt | Flag of Schleswig-Holstein.svg Sleeswyk-Holstein | Flag of Thuringia.svg Thüringen

Voormalige deelstate
Flagge Großherzogtum Baden (1891–1918).svg Baden | Flag of Berlin.svg Wes-Berlyn (de facto) | Flag of Württemberg-Baden.svg Württemberg-Baden | Flagge Königreich Württemberg.svg Württemberg-Hohenzollern