Salechard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Salechard
Салехард
Die kerk van Salechard
Die kerk van Salechard
Vlag van Salechard
Vlag
Wapen van Salechard
Wapen
Die ligging van Jamalië in Rusland
Die ligging van Jamalië in Rusland
Ligging van Salechard op 'n kaart (Jamalië)
Salechard
Salechard
Die ligging van Salechard in Jamalië
Koördinate: 66°32′N 66°36′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Jamalië
Stigting 1595
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Aleksander Spirin
Bevolking (2010)
 - Stad 36 827
Tydsone UTC+06:00 (UTC)
Webwerf: http://www.salekhard.org/

Salechard (Russies: Салеха́рд; Nenets: Саляʼ харад, letterlik "Huis op ’n Skiereiland") is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalië. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel geleë is. Die bevolking in 2010 was 36 827.

Eksterne skakels[wysig]