Salsigne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Salsigne
Wapen van Salsigne
Wapen
Ligging van Salsigne op 'n kaart (Frankryk)
Salsigne
Salsigne
Koördinate: 43°19′50″N 2°21′29″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Languedoc-Roussillon.svg Languedoc-Roussillon
Département Drapeau fr département Aude.svg Aude
Arrondissement Carcassonne
Kanton Mas-Cabardès
Regering
 - Burgemeester Claude Grabianowski
Oppervlak
 - Stad 11,48 km²  (4,4 vk m)
Hoogte 166–472 m (545–1 549 vt)
Bevolking (1999)
 - Stad 354
 - Digtheid 31/km² (80,3/myl2)
Poskode 11600
Skakelkode(s) 11372

Salsigne is 'n Franse munisipaliteit in die département Aude en die région Languedoc-Roussillon. Inwoners van Salsigne staan bekend as Salsignolais.

Salsigne is die laaste plek in Frankryk waar goud kommersieel gemyn is en op 'n stadium het die myn werk aan 600 mense verskaf wat dit die grootste werkgewer in die Aude gemaak het. Vandag werk 200 mense op die terrein in afval beheer en sekondêre ekstarksie van goud. Die hoof ekonomiese aktiwiteit in die commune is wynbou met die Cave Les Vignerons de Vigouroux en Domaine Alaux wat in die commune geleë is. Salsigne val in die Minervois Appellation d’origine contrôlée (AOC) wat ook 'n natuurlik gebied in Languedoc-Roussillon vorm.[1]

Die 16de eeuse Saint-Saturnin kerk in die dorpie het interessante sluitsteen versiering

Verwysings[wysig]

  1. SALSIGNE, Besoek op 26 Julie 2008