Sambesi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sambesi
Hoofstad: Katima Mulilo
Grootste stad: Katima Mulilo
Webwerf:
Ligging van Sambesi in Namibië

Sambesi (Engels: Zambezi), tot om middernag op 8 Augustus 2013 Caprivi, is een van die 14 streke van Namibië. Die streek is voorheen genoem na die Caprivistrook, wat op sy beurt vernoem is na die Duitse kanselier, Leo von Caprivi. Sambesi se hoofdorp en grootste nedersetting is Katima Mulilo. Die streek word in die weste begrens deur Kawango-Oos.


Vlag van Namibië

Streke van Namibië

ErongoHardapǀǀKaras (Karas)Kawango-Oos (Kawango)Kawango-Wes (Kawango)KhomasKuneneOhangwenaOmahekeOmoesatiOsjanaOsjikotoOtjozondjoepaSambesi (Caprivi)