Sami Hyypiä

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sami Hyypiä in 2004

Sami Tuomas Hyypiä (* 7 Oktober 1973 in Porvoo) is 'n afgetrede Finse sokkerspeler wat hom as afrigter bekwaam het. Op 1 April 2012 is hy as afrigter van die Duitse sokkerklub Bayer 04 Leverkusen aangestel.