Samoa-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Samoa-eilande
Inheemse naam: Samoan Islands
Ligging van die Samoa-eilande
Ligging van die Samoa-eilande
Geografie
Ligging Stille Oseaan
Koördinate 14°16′S 171°12′W
Totale eilande 14
Hoofeilande Upolu
Oppervlak 3 030 vk km
Administrasie
Vlag van Samoa Samoa
Hoofstad Apia
Grootste stad Apia (38 800)
Vlag van Verenigde State Verenigde State
Eilandgebied Flag of American Samoa.svg Amerikaans-Samoa
Hoofstad Pago Pago
Grootste stad Pago Pago (11 500)
Demografie
Bevolking 250 100

Die Samoa-eilande (Engels: Samoan Islands) bestaan uit die land Samoa en die eilandgebied Amerikaans-Samoa, tussen Hawaii en Nieu-Seeland. Die eilande lê in die suide van Tokelau en in die noorde van Niue, in die weste van die Cookeilande en in die ooste van Tonga en Wallis en Futuna. Die Samoa-eilande het 'n bevolking van 250 100 in 2001 gehad het het 'n oppervlakte van 3 030 km².

Dele van die eilande is deur Louis Antoine de Bougainville in 1768 ontdek. In 1899 is die eilandgroep tussen die VSA en die Duitse Keiserryk verdeel. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is die westelike eilande deur Nieu-Seeland beset, wat deur die Volkebond 'n mandaat oor die eilande gekry het. Hierdie eilande het op 1 Januarie 1962 onafhanklik geword, terwyl die Amerikaanse deel 'n afhanklike gebied gebly het.