Sampie Mastriet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sampie Mastriet Sportportaal
Volle naam Sampie Mastriet
Geboortedatum 03 Augustus 1990 (1990-08-03) (23 jaar oud)
Geboorteplek Mariasdal, Suid-Afrika
Lengte 1,80 m
Gewig 84 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Vleuel
Amateurklubs
2009 – 2011 Boland Kavaliers
Blou Bulle
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2011-huidig Blou Bulle 19 (55)
korrek op 24 September 2012.
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool HTS Drostdy

Sampie Mastriet (gebore op Mariasdal op 3 Augustus 1990) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker speel.

Eksterne skakels[wysig]