San Joaquin-rivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n kaart van die rivier.

Die San Joaquin-rivier (uitgespreek /ˈsæn wɑːˈkiːn/) is die tweede langste rivier in Kalifornië, 'n deelstaat in die VSA. Die rivier is 530 km (330 myl) lang.