Sandile-dam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sandile-dam
Amptelike naam Sandile-dam
Land Suid-Afrika
Ligging Keiskammahoek, Oos-Kaap
Koördinate 32°42′48″S 27°6′25″O Koördinate: 32°42′48″S 27°6′25″O
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingdatum 1983
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Bankwaldam ("Embankment")
Hoogte 61 m
Lengte 800 m
Bakmaat 30.96 miljoen m3
Dam op Keiskammarivier

Die Sandile-dam is geleë in die Keiskammarivier naby Keiskammahoek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dam is in 1983 geopen. Die wal is 61m hoog en die bakmaat van die dam is 30.96 miljoen m3. Die dam ontvang veral water van sneeu wat smelt van die hoë berge in die omgewing. Huishoudelike water word voorsien aan Middeldrif en word ook gebruik vir besproeiing aan die oewers van die dam.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.