Sandkanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sandkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie: C. angolensis
Binomiale naam
Commiphora angolensis
Engl., 1883

Die Sandkanniedood (Commiphora angolensis) is 'n boom met enkel- of drievoudige blare wat gladde bas het en nie doringrig is nie. Die boom groei in Kalaharisand vanaf die Noordwes-provinsie weswaarts tot in Namibië en Kaokoland.

Bronne[wysig]

Sien ook[wysig]