Santa Cristina Gherdëina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Santa Cristina Gherdëina
St. Christina in Gröden
Santa Cristina Valgardena
Santa Cristina Gherdëina
Santa cristina val gardena.JPG
Ligging van Santa Cristina Gherdëina op 'n kaart (Italië)
Santa Cristina Gherdëina
Santa Cristina Gherdëina
Koördinate: 46°34′00″N 11°43′00″O Koördinate: 46°34′00″N 11°43′00″O
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Trentino-South Tyrol.svg Trentino-Suid-Tirool
Provinsie Flag of South Tyrol.svg Suid-Tirool
Regering
 - Burgemeester Eugen Hofer
Oppervlak
 - Munisipaliteit 31,8 km²  (12,3 vk m)
Hoogte 1 428 m (4 685 vt)
Bevolking (31 Desember 2010)
 - Munisipaliteit 1 900
 - Digtheid 61,29/km² (158,7/myl2)
Poskode 39047
Skakelkode(s) 0471
Webwerf: comune.santacristina.bz.it

Santa Cristina Gherdëina (Duits: St. Christina in Gröden, Italiaans: Santa Cristina Valgardena, Ladinies: Santa Cristina Gherdëina) is 'n gemeente van Val Gardena in Suid-Tirool, Italië. Die munisipale gebied sluit die valleihange weerskante van die Grödnerspruit in, en word na die noorde deur die Geislerberggroep, en na die suide deur die Langkofelgroep begrens.

Soos in die hele Val Gardena is ampstale op munisipale vlak Ladinies, Duits en Italiaans. Die oorgrote meerderheid van die inwoners van St. Christina het in die 2001 sensus verklaar dat hulle sprekers van Ladinies is.