Santander, Spanje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die stad in Spanje. Vir ander gebruike, sien Santander (dubbelsinnig).
Santander
Santander.Plaza.de.Italia.2.jpg
Vlag van Santander
Vlag
Wapen van Santander
Wapen
Ligging van Santander op 'n kaart (Spanje)
Santander
Santander
Koördinate: 43°27′46″N 3°48′18″W Koördinate: 43°27′46″N 3°48′18″W
Land Vlag van Spanje Spanje
Outonome Gemeenskap Cantabrië
Stigting 26 v.C.
Oppervlak
 - Stad 35 km²  (13,5 vk m)
Hoogte 15 m (49 vt)
Bevolking (2013)
 - Stad 178 465
Webwerf: Amptelike webwerf

Santander (uitgespreek [santanˈder]) is 'n stad in noordelike Spanje wat langs die Golf van Biskaje geleë is. Tydens die Romeinse Ryk is Santander bekend as Portus Victoriae Iuliobrigensium[1]. Vandag is die stad die hoofstad van die Outonome Gemeenskap Cantabrië. Dit is wes van Bilbao geleë en het 'n bevolking van 178 465 in 2013 gehad.

Gallery[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]