Santos Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Santos
Volle naam Engen Santos Football Club
Stigting 1982
Tuisveld Athlone-stadion, Kaapstad
Kapasiteit 30 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Goolam Allie
Afrigter Vlag van Suid-Afrika Duncan Crowie
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Santos FC is 'n sokkerklub in Kaapstad, wat in die Premier Sokkerliga speel. Santos se tuisveld is die Athlone-stadion, wat 'n kapasiteit van 30 000 toeskouers het. In 2002 het Santos die Premier Sokkerliga gewen.

Erelys[wysig]

  • Kampioen van Suid-Afrika (1)
2001/02
  • Suid-Afrikaanse Beker (2)
2001, 2003

Beroemde sokkerspelers[wysig]