São Tomé en Príncipe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sao Tomé en Principe)
Spring na: navigasie, soek
Republiek van São Tomé en Príncipe
República Democrática de São Tomé
e Príncipe
VolksliedIndependência total
Portugese: Totaal Onafhanklikheid
Hoofstad
(en grootste stad)
São Tomé
0°20′N 6°44′O Koördinate: 0°20′N 6°44′O
Amptelike tale Portuguese
Streektale Forro, Angolar, Principense
Demon Santomean
Regering Democratic semi-presidential Republiek
 -  President Fradique de Menezes
 -  Prime Minister Patrice Trovoada
Onafhanklikheid van Portugal 
 -  Date 12 July 1975 
Oppervlakte
 -  Totaal 964 km2 (183rd)
872 vk myl 
 -  Water (%) 0
Bevolking
 -  2005 skatting 157,000 (188th)
 -  digtheid 171/km2 (65th)
454/vk myl
BBP (PPP) 2006 skatting
 -  Totaal $214 million (218th)
 -  Per kapita $1,266 (205th)
MOI (2007) 0.654 (medium) (123rd)
Geldeenheid Dobra (STD)
Tydsone UTC (GUT+0)
Internet TLD .st
Skakelkode 239
Kaart van São Tomé en Principe

Die Demokratiese Republiek van São Tomé en Príncipe (IFA uitspraak: /sɐ̃w̃ tu.'mɛ i 'pɾı̃.sɨ.p(ɨ)/) is 'n klein eilandnasie in die Golf van Guinee. Dit bestaan uit twee eilande: São Tomé en Príncipe, omtrent 140 km van mekaar geleë en onderskeidelik omtrent 250 en 225 km van die noordwestelike kus van Gaboen. Beide eilande is deel van 'n gebluste vulkaniese bergreeks. São Tomé, die groter suidelike eiland, is byna reg op die ewenaar geleë. Dit is vernoem na Sint Thomas omdat Portugese ontdekkers die eiland op Sint Thomasdag ontdek het.

Demografie[wysig]

Uit van 157,000 mense, 137,500 woon op São Tomé, 6,000 woon op Príncipe en ander mense woon op ander eilande. Die verskillend mense bevat:

  • Mestiços: Mense wie is van Portugese en Afrikaan bloed.
  • Angolares: Mense wie is van Angola.
  • Forros: Mense wie is van voormalige slaafe.
  • Serviçais: Mense van ander lande wie woon provizore op die eilande.
  • Tongas: Kinder van Serviçais.
  • Europees: Mense van Europa, meste is Portugese.
  • Asiaties: Mense van Asië, meste is Sjinees.

Meer as 80% van die populasie is Christene.

Ekonomie[wysig]

'n maart in die hoofstad , São Tomé

Landbou (Cocoa) is baie belangrik en maak meste van die ekonomie, maar die land soek vir olie in die golf van Guinee.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika