Sapindaceae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sapindaceae
Litchi chinensis, blare en vrugte.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Juss.
Subfamilies

Dodonaeoideae
Hippocastanoideae
Sapindoideae
Xanthoceroideae

Sapindaceae is die lietsjie-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die familie bestaan wêreldwyd uit meer as 2000 spesies waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

Kenmerke[wysig]

Die bekendste lid van die familie is die Lietsjie (Litchi chinesis) wat uit Sjina ingevoer is en vir sy vrugte gekweek word. Hierdie familie se genera verskil baie met betrekking tot blomme, vrugte en blare.

Boom Spesies[wysig]

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sapindaceae (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]