Sarel Pretorius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sarel Pretorius Sportportaal
Volle naam Sarel Johannes Pretorius
Geboortedatum 18 April 1984 (1984-04-18) (30 jaar oud)
Geboorteplek Reitz, Suid-Afrika
Lengte 1,75 m
Gewig 84 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale/Staatspanne Wedst (pte)
2006–2007
2007–2011
2012–
Valke
Griekwas
Cheetahs
24
60
9
(35)
(122)
(20)
korrek op 12 Oktober 2012.
Super Rugby    
2009–2011
2012
2013–
Cheetahs
Waratahs
Cheetahs
38
14
10
(75)
(10)
(15)
korrek op 21 Mei 2013.
Nasionale span(ne)    
2008 Opkomende Springbokke ()
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Hoërskool Reitz

Sarel Pretorius (gebore op Reitz op 18 April 1984) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Cheetahs in Superrugby speel. Hy het ook in 2007 tot 2011 vir die Griekwas in die Curriebeker gespeel.

In 2012 het hy superrugby onder kontrak vir die oorsese Waratahs gespeel,[1] maar het teruggekeer huis toe om weer vir die Cheetahs te speel in 2013.

Eksterne skakels[wysig]

Pretorius se profiel op itsrugby.co.uk


Verwysings[wysig]