Sarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Sarie is 'n Afrikaanse vrouetydskrif wat maandeliks deur Media24, 'n filiaalmaatskappy van Naspers uitgegee word.[1] Die tydskrif se slagspreuk is My Inspirasie. Die redakteur is Michelle van Breda.

Ontstaan[wysig | wysig bron]

Sarie se naam is aan die liedjie My Sarie Marais se titel ontleen. Die tydskrif het oorspronklik Sarie Marais geheet, 'n naam wat tydens die eerste uitgawe (6 Julie 1949) sinoniem was met die idee van maghebbende Afrikaanse vroulikheid. Dit was ook die eerste Afrikaanse tydskrif wat op die vrouemark gefokus het, met inhoud wat strek van mode, skoonheid, huisdekor en kookkuns tot verhoudingsadvies en gesinsvoorligting.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]