Scandal (Japannese musiekgroep)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scandal
SCANDAL set2 20080705 Japan Expo 058.jpg
Oorsprong Osaka, Japan
Genre(s) Pop rock, garage rock
Aktiewe jare 2006 — hede
Uitgewer(s) Kitty Records, Epic Records Japan, Wasabi Records
Webwerf www.scandal-4.com
Lede Haruna Ono
Mami Sasazaki
Tomomi Ogawa
Rina Suzuki
Logo of Scandal (Japanese band).svg
Portal.svg Musiekportaal

Scandal (スキャンダル Sukyandaru?) is 'n Japannese pop-rockgroep van wat in 2006 in Osaka tot stand gekom het. Die groep bestaan uit Haruna Ono (voorsang, kitaar), Mami Sasazaki (kitaar, voorsang), Tomomi Ogawa (baskitaar, voorsang) en Rina Suzuki (tromme, voorsang). Die groep se debuutalbum, Best Scandal, is in 2009 vrygestel.

Diskografie[wysig]

Toekennings en nominasies[wysig]

Japan Record Awards:

  • 2009: Beste Nuwe Groep (nominasie)[1]
  • 2009: Nuwe Groep (toekenning)[1]

Radio Television Hong Kong International Pop Poll Awards:

  • 2010: Beste Nuwe Japannese Groep (brons)[2]
  • 2011: Beste Japannese Groep (nominasie)[3]
  • 2012: Beste Japannese Groep (nominasie)[4]
  • 2013: Beste Japannese Groep (nominasie)[5]

Billboard Japan Music Awards:

  • 2011: Beste Animasie Groep (nominasie)[6]
  • 2014: Beste Animasie Groep (nominasie)

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 第51回 2009年(平成21年) (in Japannees)”. Japan Composer's Association. URL besoek op 2013-01-06.
  2. 21st Pop Poll 第二十一屆國際流行音樂大獎 (in Sjinees)”. Radio Television Hong Kong. URL besoek op 2013-01-06.
  3. 22nd Pop Poll 第二十二屆國際流行音樂大獎 (in Sjinees)”. Radio Television Hong Kong. URL besoek op 2013-01-06.
  4. 23rd International Pop Poll 第二十三屆國際流行音樂大獎 (in Sjinees)”. Radio Television Hong Kong. URL besoek op 2013-01-06.
  5. 24th International Pop Poll 第二十三屆國際流行音樂大獎 (in Sjinees)”. Radio Television Hong Kong. URL besoek op 2014-09-28.
  6. JAPAN Awards (in Japannees)”. Billboard. URL besoek op 2013-01-06.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: