Scilly-eilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scilly-eilande
Inheemse naam: Isles of Scilly, Syllan of Enesek Syllan
Ligging van die Scilly-eilande voor die kus van Engeland
Ligging van die Scilly-eilande voor die kus van Engeland
Geografie
Ligging Engeland, Verenigde Koninkryk
Koördinate 49°56′10″N 06°19′22″W
Argipel Britse Eilande
Totale eilande 145
Hoofeilande St Mary's, Tresco, St Martin's, Bryher, St Agnes
Oppervlak 16,03 vk km
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Engeland
Elizabeth II Elizabeth II
Demografie
Bevolking 2 200

Die Scilly-eilande (Engels: Isles of Scilly, Kornies: Ynysek Syllan) is 'n argipel in die suidweste van Engeland in die Keltiese See. Die argipel bestaan uit meer as 140 eilande, waarvan net vyf bewoon is. In 2011 het die eilande 'n bevolking van 2 200 gehad en het 'n oppervlakte van 16,03 km². Die Scilly-eilande maak deel uit van die seremoniële graafskap Cornwall en is naby die ingang na die Engelse Kanaal geleë.