Scorpaenidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scorpaenidae
Pterois antennata
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Scorpaenidae
Genera

Scorpaenidae is 'n vis-familie tot die orde Scorpaeniformes behoort. Daar is sestig genera met minstens vierhonderd spesies wat tot hierdie familie behoort. Vyftig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

'n Steenvis (Synanceia verrucosa) in 'n publieke akwarium.

Die lywe is redelik plat met groot koppe en skubbe kan aanwesig of afwesig wees. Daar is gewoonlik 'n klomp stekels of penne rondom die kieue deksel. Hulle grootte wissel van 5 – 50 cm. Hulle is lokval roofvisse en eet vis, skaaldiere en seekat.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Helicolenus
  • Pterois
  • Scorpaenopsis
  • Synanceia
  • Taenianotus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]