Scottburgh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scottburgh
Scottburgh Beach, South Africa.JPG
Ligging van Scottburgh op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Scottburgh
Scottburgh
Koördinate: 30°17′S 30°45′O Koördinate: 30°17′S 30°45′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit uMdoni
Stigting 1860
Oppervlak
 - Dorp 23,80 km²  (9,2 vk m)
Hoogte 19 m (62 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 11 403
 - Digtheid 480/km² (1 243,2/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4180
Webwerf: www.scottburgh.co.za (Engels)

Scottburgh is 'n kusdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal. Die dorp lê 58 km suid van Durban en het volgens die 2011-sensus 'n bevolking van 11 403 gehad. Die dorp is een van die gewildste oorde aan die suidkus van KwaZulu-Natal.

Geskiedenis[wysig]

Scottburgh is in 1860 opgemeet as die eerste dorp suid van Durban en is vernoem na John Scott, 'n goewerneur van Natal. Dit het in 1945 'n dorp geword en in 1964 munisipale status verkry. Die spoorlyn vanaf Durban het die dorp teen die einde van die 19de eeu bereik.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Geografiese ligging[wysig]

[1]

Verwysings[wysig]