Seinheuwel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Seinheuwel
Signal Hill and Lions Head wza.jpg
Seinheuwel (links) en Leeukop (regs), gesien vanaf Tafelbaai, met Tafelberg op die agtergrond.
Ligging: Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte: 350 meter
Koördinate: 33°55′S 18°24′O

Seinheuwel is 'n platterige heuwel in Kaapstad, Suid-Afrika, wat langs Leeukop‎ en Tafelberg geleë is.

Sien ook[wysig]