Selene

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
’n Standbeeld van Selene in Rome

Selene (Grieks: Σελάνα of Σελήνη) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die Maan.

Selene was die dogter van die Titane Hyperion en Theia (Hesiodus) of Euryphaissa (Homerus) en die suster van Helios (Son) en Eos (Daeraad). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir maan, son en daeraad/dagbreek.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie was Luna.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne