Selmar Schönland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Selmar Schonland)
Spring na: navigasie, soek
Selmar Schönland
botanikus
Schonland Pretoria.jpg
Selmar Schönland
Volledige naam
Gebore 1860
Oorlede 1940
Geboorteland Duitsland
Bekend van
Standaardafkorting Schönland

Die aangeduide standaardafkorting kan gebruik word by die aannhaling van 'n botaniese naam gepubliseer deur Selmar Schönland.

In die Index Kewensis is 'n lys te vinde van deur hierdie persoon (mede-)gepubliseerde name

Dr. Selmar Schönland, Suid-Afrikaanse botanis, is in 1860 in Frankenhausen, Duitsland, gebore. Hy het met sy koms na Suid-Afrika in Grahamstad gaan woon waar hy van 1889 tot 1910 direkteur van die Albanie-museum was. Met die stigting van die Rhodes-universiteitskollege in 1904, het hy professor in plantkunde geword en baie navorsingswerk onderneem, veral met betrekking tot vetplante. Hy is in 1940 oorlede en was die vader van sir Basil Schonland.