Sentraal-Afrika Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Sentraal-Afrika Tyd (SAT) (Engels: Central Africa Time) is 'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+2). 'n Aantal lande in sentraal Afrika val in die tydsone. Die tydsone kom ooreen met Suid-Afrikaanse Standaardtyd en Oos-Europese Tyd

Vanweë hierdie lande se ligging naby die ewenaar word somertyd nie waargeneem nie. Die teoretiese sone vir Sentraal-Afrika Tyd loop van 22,5° oosterlengte tot 37,5° oosterlengte.

Die lande wat SAT gebruik is: