Sentrale distrik, Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Sentrale distrik in Israel (rooi)

Die Sentrale distrik (Hebreeus: מחוז המרכז) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad is Ramla. In 2007 het die distrik 'n bevolking van sowat 1,7 miljoen gehad.


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike