Seongnam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Seongnam
성남시
Bundang Jeongja.jpg

Kaart Vlag
Seongnam Gyeonggi South Korea.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Sudogwon
 Koördinate 37°26′N 127°09′O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 141,7 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 1 023 009
 - Bevolkingsdigtheid 7 213/vk km
 Tydsone UTC +9
 Burgemeester
 Amptelike webwerf www.seongnam.go.kr

Seongnam (Koreaans: 성남시) is die sewende grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu, Daejeon‎‎, Gwangju en Suwon in die suidweste van Suid-Korea en lê in die noordweste van die Koreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 023 009 in 2008 gehad en het 'n oppervlakte van 141,7 km². Die stad is suidoos van die hoofstad Seoel geleë en is aan die hoofstad se Metro aangesluit.