Sergeal Petersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sergeal Petersen Sportportaal
Volle naam Sergeal Petersen
Geboortedatum 01 Augustus 1994 (1994-08-01) (20 jaar oud)
Geboorteplek Humansdorp, Suid-Afrika
Lengte 1,71 m
Gewig 82 kg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- OP Kings 0 (0)
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- Kings 8 20
korrek soos op 31 Mei 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012 SA Skole 3 15

Sergeal Petersen (gebore op Humansdorp op 1 Augustus 1994) is 'n jong laaitie wat vir die Kings in Superrugby speel.

Hy maak sy eersterangse debuut in die Southern Kings se nooienswedstryd in superrugby teen die Western Force op 23 Februarie 2013, waartydens hy twee drieë druk en as "Speler-van-die-wedstryd" aangewys word.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Southern Kings vs Force”. South African Rugby Union: 25 February 2013. URL besoek op 25 Februarie 2013.