Serowe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Serowe
Ligging van Serowe op 'n kaart (Botswana)
Serowe
Serowe
Koördinate: 22°23′S 26°43′O Koördinate: 22°23′S 26°43′O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Sentraal distrik
Subdistrik Serowe/Palapye
Bevolking (2001)
 - Stad 90 000
Tydsone SAST (UTC+2)
Areakode 463xxxx
Webwerf: http://www.serowe.net

Serowe is een van die grootste stede in Botswana. Die stad is ook die hoofstad van die Sentraal distrik en was ook voorheen die grootste stad in die sentraal distrik (Palapye is nou groter).

Uitsig vanaf Swaneng-koppie oor die Kalahari.