Sersant-majoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sersant-majoor
Naby Taba in die Rooi See
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Pomacentridae
Genus: Abudefduf
Spesie: A. vaigiensis
Binomiale naam
Abudefduf vaigiensis
(Linnaeus, 1758)

Die Sersant-majoor (Abudefduf vaigiensis) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is blougrys met vyf swarterige vertikale strepe op die lyf. Die rug is heldergeel. Dit kan tot 20 cm lank word. Die vis kom voor op vlak riwwe.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]