Seskiefhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Seskiefhaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Hexanchiformes
Familie: Hexanchidae
Genus: Hexanchus
Spesie: H. griseus
Binomiale naam
Hexanchus griseus
(Bonnaterre, 1788)
Verspreiding in blou
Verspreiding in blou

Die Seskiefhaai (Hexanchus griseus) is 'n haai wat voorkom in alle oseane in gematigde en tropiese waters. In Suid-Afrika kom die haai voor aan die hele kus. In Engels staan die haai bekend as die Sixgill shark.

Voorkoms[wysig]

Die haai is bruin tot grys. Die dorsale vin is agter op die liggaam en die stert is lank. Dit het ses kieu-gleuwe aan weerskante van die kop. Daar is ses rye tande in die voorkant van die kakebeen. Die oë het 'n groen skynsel. Die haai word tot 97 cm lank. Hulle kom voor in water van 100 - 1900 m diep.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]