Sharp PC-1211

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n PC-1211.

Sharp PC-1211 is 'n klein handpalmrekenaar, wat ook as die Tandy TRS-80 PC1 bemark is. Hierdie model was aangedryf deur 'n 4-bis SVE was heeltemal in krag-besparende CMOS-tegnologie uitgelê is.

Tegniese spesifikasies/gegewens[wysig]

  • 24 alfanumeriese karakter vloeistofkristalvertoon (kolletjie matriks)
  • Volle QWERTY-sleutelbord
  • Ingeboude luidspreker
  • Uitbreidings poort vir drukker en bandspeler, ens.
  • Programmeerbar in BASIC
  • Gebruik vier 1.5 V Lithium knopselle
  • Batterylewe oor die 200 uur
  • 1424 program-stappe, 26 permanente plekhouers (A-Z of A$-Z$) en 178 plekhouers wat met program stappe gemeng is
  • Dit is uit gewone oor-die-toonbank CMOS-komponente, insl. SC43177/SC43178 SVE wat met 'n spoed van 256 kHz loop en three TC5514P 4 kbis RAM-modules

Verwante Sharp-sakrekenaars[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sharp PC-1211 (bladsy)