Shaun Morgan Welgemoed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shaun Morgan Welgemoed
Shaun Morgan1.jpg
Shaun Morgan saam met Seether tydens 'n optrede in 2011.
Geboorte 12 Desember 1978
Pietermaritzburg (Suid-Afrika)
Beroep(e) sanger, liedjieskrywer
Genre(s) Post-grunge, alternative metal, alternative rock
Instrument(e) stem, kitaar, baskitaar
Aktiewe jare 1999 - hede
Assosiasies Seether, Saron Gas
Portal.svg Musiekportaal

Shaun Morgan Welgemoed (gebore 12 Desember 1978) is 'n Suid-Afrikaanse musikus en voorsanger van die Suid-Afrikaanse rockgroep Seether. Hy het die teken "1308" op sy vier regse vingers, en die teken "2007" op sy linker vingers, wat staan vir "2007/13/08", die datum waarop sy broer, Eugene oorlede is. Hy is in Pietermaritzburg gebore.