Sheikh Abdalqadir as-Sufi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Icono de traducción.svg Die taalgebruik van hierdie artikel/hoofstuk moet nagegaan word.
Hierdie artikel/hoofstuk is geskep deur ’n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel/hoofstuk nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Abdalqadir as-Sufi
Naam Ian Dallas
Geboorte 1930
Ayr, Skotland
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur

Shaykh Dr. Abdalqadir as-Sufi (gebore 1930 in Ayr, Skotland) gesins van Ian Dallas, is 'n Shaykh van Tarbiyah (Instruksie), leier van die Darqawi-Shadhili-Qadiri Tariqa, stigter van die Murabitun World Movement en skrywer van tale boeke oor Islam, Sufism (Tasawwuf) and politieke teorie. Hy is in Skotland gebore en hy was 'n playwright en akteur voor dat hy Islam aangeneem het in 1963 met die Imam van Masjid al-Qarawiyyin (Qarawiyyin Mosque) in Fes, Morocco.