Shubra El-Kheima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shubra El-Kheima
‏شبرا الخيمة
Ligging van Shubra El-Kheima op 'n kaart (Egipte)
Shubra El-Kheima
Shubra El-Kheima
Koördinate: 30°07′43″N 31°14′32″O
Land Vlag van Egipte Egipte
Governorate Governadorat de Qalyubiya.png Qalyubia
Bevolking (2006)
 - Stad 1 016 722
Tydsone EST (UTC+2)

Shubra El-Kheima (Arabies: شبرا الخيمة) is 'n stad in die noordweste van Egipte, wat aan die Nylrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 1 016 722 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Kaïro, Alexandrië en Gizeh. Shubra El-Kheima lê in die governorate van Qalyubia en behoort tot die metropolitaanse gebied van die hoofstad Kaïro.