Sias Reinecke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sias Reinecke
Geboorte 23 April 1940
Johannesburg, Suid-Afrika
Afsterwe 1982
Beroep(e) Sanger
Instrument(e) Stem
Assosiasies Groep Twee
Portal.svg Musiekportaal

Sias Reinecke was 'n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van sanggroep Groep Twee was. Hy is bekend vir treffers soos Sproeitjies, Die Seewind Bring Heimwee, Klein Karoo en Wie Sal Kom Nagsê. Reinecke in op die ouderdom van 42 jaar aan ‘n hartaanval oorlede terwyl hy op toer was.

Sien ook[wysig]