Siberiese Tartare

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Siberiese Tartare is ’n subgroep van die Tartare wat soms as ’n aparte etniese groep beskou word. Hulle praat Siberiese Tartaars, wat ’n dialek van Tartaars is. Hulle stam deels van die Turkse, Oegriese, Mongoolse en Samojeedse[1] volke af, maar hul belangrikse stamvaders was die Kiptsjaks.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Levinson, David (1996). Encyclopedia of World Cultures. G.K. Hall, 340. ISBN 978-0816118083. Besoek op 2008-04-22.