Siktifkar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Siktifkar
Сыктывкар
Vlag van Siktifkar
Vlag
Wapen van Siktifkar
Wapen
Die ligging van Komi in Rusland
Die ligging van Komi in Rusland
Ligging van Siktifkar op 'n kaart (Republiek van Komi)
Siktifkar
Siktifkar
Die ligging van Siktifkar in Komi
Koördinate: 61°40′N 50°49′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Komi
Bekend sedert 16de eeu
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Iwan Pozdejef
Oppervlak
 - Stad 152 km²  (58,7 vk m)
Bevolking (2014)
 - Stad 241 982
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Oorspronklike naam Oest-Sisolsk
Webwerf: http://www.syktyvkar.komi.com

Siktifkar (Russies: Сыктывкар) is die hoofstad van die Republiek van Komi, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2014 was 241 982.

Die stad is aan die Sisola-rivier geleë (wat die oorsprong was van sy oorspronklike naam, Oest-Sisolsk), naby die samevloei met die groter Witsjegda-rivier. Siktifkar se huidige naam kom van die Komi-naam vir die Sisola-rivier, Siktif, en die woord kar (stad).

Eksterne skakels[wysig]