Silesiese Duits

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Die Silesiese Duits dialekte

Silesiese Duits (Duits: Schlesisch, Silesiese Duits: Schläsisch, Schläsch, somtyds ook Schläs'sch) is 'n groep dialekte van die Oos-Middelduitse tak van die Germaanse taalfamilie. Silesiese Duits is 'n taal wat meestal deur mense in Silesië in Pole gepraat word, maar ook in Duitsland (Opperlausitz) en Tsjeggië.

[wysig] Eksterne skakels

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale