Sillaginidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sillaginidae
Sillago japonica
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Sillaginidae
Richardson, 1846
Tipe-genus
Sillago
Cuvier, 1817
Genera

Sillaginodes
Sillaginopsis
Sillago Sien teks vir spesies.

Die Sillagos (Sillaginidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is drie genera met een en dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die ligaam is lank en bedek met klein skubbe en het twee dorsale vinne. Die familie se grootte wissel van 15 – 36 cm.

Genus[wysig]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Sillago

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]