Silwer sillago

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Silwer sillago
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Sillaginidae
Genus: Sillago
Spesie: S. sihama
Binomiale naam
Sillago sihama
Forsskål, 1775
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme
  • Platycephalus sihamus Bloch & Schneider, 1801
  • Sciaena malabarica Bloch & Schneider, 1801
  • Sillago acuta Cuvier, 1817
  • Sillago erythraea Cuvier, 1829
  • Sillago malabarica Bloch & Schneider, 1849

Die Silwer sillago (Sillago sihama) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See, die Persiese Golf, die Comore, Madagaskar en aan die ooskus van Suid-Afrika suidwaarts tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Silver sillago.

Voorkoms[wysig]

Die vis se kop en lyf is silwerig met 'n goue tint en die vinne is deurskynend. Die vis word tot 35 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis verkies beskermde water met sanderige bodems om in te leef. Hulle eet wurms en skaaldiere. Die vis kom in skole voor.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]