Simca 1000

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Simca 1000
220505 simca.jpg
Spesifikasies
Vervaardiger: Simca
Produksie: 1961-1978
Klas: Sedan
Enjin: Simca S4, 944cm³
Wielafstand: 2223 mm
Lengte: 3797 mm
Breedte: 1524 mm
Hoogte: 1255 mm
Gewig: 796 kg

Die Simca 1000 is 'n voertuig wat gebou is sedert 1961 deur die Simca-maatskappy. Die Simca-1000 is gebaseer op die basis van die Fiat 850. Die motor het 'n 944 cm³ 5CV enjin gehad aanvanklik 32Pk geproduseer het.