Sinkretisme

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Godsdienstige sinkretisme word gewoonlik gesien as die vermenging van twee godsdienstige stelsels in die mate dat die uniekheid van 'n spesifieke godsdiens in die gedrang kom. Dit word dus negatief beleef in die sendingveld.[1]

Volgens die HAT is sinkretisme die poging om verskillende sektes en godsdienstige opvattings met mekaar te versoen.

Verwysings[wysig]