Sint Helena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sint Helena
Saint Helena
(Engels)
Flag of Saint Helena.svg Coat of arms of Saint Helena.svg
(Vlag van Sint Helena) (Wapen van Sint Helena)
Nasionale leuse: Loyal and Unshakeable
Ligging van Sint Helena in die suidelike Atlantiese Oseaan
Ligging van Sint Helena in die suidelike Atlantiese Oseaan
Kaart van Sint Helena
Kaart van Sint Helena
Amptelike tale Engels
Hoofstad Jamestown
Grootste stad Half Tree Hollow
Eerste Minister Andrew Gurr
Oppervlakte
 - Totaal
122 vk km
Bevolking
 - Totaal (2008)
 - Bevolkingsdigtheid
4 255
35/vk km
Geldeenheid Sint-Helena-Pond (£) (SHP)
Tydsone UTC: UTC
Volkslied God Save the Queen

Sint Helena (Engels: Saint Helena) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 4 255 mense en 'n oppervlakte van 122 km². Sint Helena is 'n deel van die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die hoofstad is Jamestown.

Napoleon Bonaparte is na die Slag van Waterloo na die eiland verban en is in 1821 hier oorlede.